Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 27 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ambassadeur Meyer sê die gespanne verhouding tussen Suid-Afrika en Amerika moet dringend herstel word
# Die DA vra ‘n dringende parlementêre ondersoek na chroniese medisyne-tekorte [KLANK]
# Die hoof van die Verenigde Nasies waarsku oor moontlike etniese suiwering aan die Wesoewer
# En rugby: Esterhuizen is een van drie beseerde Haaie op die kantlyn tydens die VRK-kragmeting met Munster
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………