Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 27 Oktober 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Moody’s beskou mini-begroting as positief vir Suid-Afrika se kredietprofiel
# Die GOOD-party beskuldig die DA-leier hy respekteer nie die Nobelpryswenner Navi Pillay nie
# En rugby: Springbok-vroue klim tot geskiedkundige negende plek op Wêreldrugby-ranglys
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………