Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 23 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Godongwana ontken die brandstofprys-verligting moet kiesers paai voor die verkiesing
# SALGA sê die hersiene witskrif oor Plaaslike Regering sal die land se munisipale stelsel hervorm
# Sestien mense sterf in ‘n hewige aardbewing in Tibet
# En rugby: Vyf Springbokke is terug in Haaie se groep vir die VRK-kragmeting met Cardiff
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………