Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 22 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Motsoaledi sê geen Ebola-gevalle is in Suid-Afrika opgespoor nie
# Die kommissaris van die Inkomstediens sê kunsmatige intelligensie-agente sal help met invordering en nakoming
# Trump verdedig sy besluit om sanksies teen Rusland uit te stel
# En gholf: Louis Oosthuizen verlaat LIV en keer terug na die DP World-toer
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………