Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 22 Oktober 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Tesourie stel nuwe reëls voor om die beheer oor staatskuld te versterk
# Macron beskuldig buitelandse leiers dat hulle die betogings in Frankryk uitbuit
# En krieket: Die Proteas is in ‘n posisie om die toetsreeks teen Australië gelykop te eindig
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………