Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 16 Oktober 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA sê die ANC-hofuitspraak wek ernstige kommer
# Minister Creecy sê die spoornetwerk moet die ruggraat van vervoer vorm
# En AfriForum gryp in nadat die polisie glo ’n slagoffer se aanrandingsdossier eenkant toe skuif
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………