Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 15 Oktober 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die ANC is gereed om met COSATU se nuwe bestuur saam te werk
# ‘n Beampte van die Grensowerheid is in hegtenis geneem met 22 gestempelde paspoorte
# En Musk sê Trump het die spoed van Oekraïense hommeltuie beperk
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………