Nuus-hooftrekke 06:30
BULLETIN 9 Februarie 6:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Cyril Ramaphosa sê vordering is gemaak om staatskapers aan die pen te laat ry
# Die president sê die regering gaan die Nasionale Gesondheidsversekering geleidelik instel
# En motorsport, die Britse Grand Prix onderteken ’n nuwe tienjaar-ooreenkoms met Formule Een
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………