Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 9 Oktober 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die MK-party open ‘n saak van crimen injuria teen Helen Zille oor ‘n vurige debat
# Die Polisie beloof om op te tree teen geweld en die vernietiging van eiendom
# En, Donald Trump is onder 208 individue en 79 organisasies wat meeding vir die Nobel-Vredesprys
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………