Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 8 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Parlement se ad hoc-komitee handel beraadslaging oor sy voorlopige verslag af
# Solidariteit wen sy saak teen rassekwotas in die regsberoep
# Oudpresident Nicolás Maduro van Venezuela en sy vrou kan op nog aanklagte teregstaan in Amerika
# En rugby: Scott Barrett is die eerste keer vanjaar in die All Blacks se opdrafspan wat teen die Wallabies speel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………