Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 7 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Godongwana sê die Openbare Beleggingskorporasie stel die Mpati-kommissie se aanbevelings in
# ‘n Tweede verdagte word aangekeer in verband met die moord op die EFF-lid Monica Dube
# Die terdoodveroordeelde Amerikaner Christa Pike is by haar bewussyn en praat na haar mislukte teregstelling
# En krieket: Die veelsydige Australiër Cameron Green word uitgelaat vir die eerste toets teen die Proteas [
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………