Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 2 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Organisasie teken ‘n skerp toename aan in politieke sluipmoorde in Suid-Afrika
# Minister Creecy sê die regering doen stappe om die koste-las op gebruikers van openbare vervoer te verlig
# Amnestie Internasionaal sê die mislukte teregstelling van Christa Pike is ‘n uiterste vorm van wreedheid
# En krieket: Die Wanderers bied volgende jaar die eindstryd van die eendag-Wêreldbekertoernooi aan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………