Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 8 Februarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# RISE Mzansi verwag nie die Staatsrede gaan die land se ware stand weerspieël nie
# Amnestie Internasionaal Suid-Afrika sê president Ramaphosa moet politiekery vermy en verantwoordelikheid neem
# Die Zimbabwiese regering verklaar sy voorneme om die doodstraf af te skaf
# En rugby, die Wes-Kaap gaan vir ‘n tweede agtereenvolgende jaar die onder 20-Wêreldkampioenskap aanbied
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………