Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 28 September 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Motsoaledi sê die advertensiekontrakte vir Nasionale Gesondheidsversekering moet ondersoek word
# Die ondersoek na geslagsgeweld en vrouemoord word verleng
# En swem: Nog name is ingesluit vir keuring vir die Wêreld-kortbadkampioenskap
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………