Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 21 September 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Velenkosini Hlabisa sê die IVP se verkiesingsmanifes verbind die party tot tydige dienslewering
# Die Gautengse Komitee vir Gemeenskapsveiligheid waarsku teen ‘n toename in ontvoerings
# En die VN-hoof vra vir internasionale samewerking voor die VN-Algemene Vergadering
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………