Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 18 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Lamola is in Amerika dae nadat die Trump-administrasie nuwe visumbeperkings aankondig
# Die speaker van Nasionale Vergadering sê die ad hoc-komitee moet sy lang agterstallige verslag vinnig voltooi
# Nege-en-veertig mense sterf in Nigerië nadat hulle ’n alkohol-brousel drink wat vermoedelik metanol bevat
# En rugby: Die Springbok-vrouespan wil vanaand ‘n sterk vertoning lewer teen Wallis in Cardiff
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………