Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 15 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Gwede Mantashe sê COSATU moet meer verenig wees na sy kongres
# Die EFF sê die Gautengse polisie het te laat agter die kap van die byl gekom om die Kemptonparkse moorde te voorkom
# Krieket: Engeland se afrigter, Brendon McCullum, glo die mentor Kevin Pietersen gaan die span nuwe lewe gee
# En Matthew Rhys en Jean Smart maak geskiedenis op die Emmy-toekennings
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………