Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 14 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Ongeluk op die N1 in die Wes-Kaap eis 18 lewens
# Ramaphosa sê Suid-Afrika se BRICS-lidmaatskap het groot voordele
# Trump sê kunsmatige intelligensie is nie so gevaarlik nie
# En rugby: Die Springbokke behaal die hoogste punt in die geskiedenis van Wêreldrugby se ranglys
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………