Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 7 Februarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Natjoints sal nie ontwrigting of wetteloosheid tydens die Staatsrede duld nie
# Beurtkrag word tot fase een verlaag, danksy ‘n verbetering in opwekkingskapasiteit
# Die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers verwerp ‘n hulppakket aan Israel
# En krieket, Nieu-Seeland klop Suid-Afrika en neem ‘n een-nul voorsprong in die toetsreeks
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………