Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 10 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Zuma gelas ‘n ondersoek na bewerings van manipulasie van die MK-party se kandidatelys
# ‘n Derde verdagte in die moord op DJ Warras word in KwaZulu-Natal vasgetrek
# Trump sê die Iranse oorlog sal na die middeltermyn-verkiesing eindig
# En Olimpiese Spele: SASKOK se president, Barry Hendricks, word geskors
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………