Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 7 September 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Firoz Cachalia doen ‘n beroep op ‘n polisiediens wat die vertroue van sy gemeenskappe verdien
# Die uitspraak oor Nosiviwe Mapisa-Nqakula se ontslagaansoek word vandag verwag
# En krieket: Die Proteas klop Zimbabwe om die T20-driehoekreeks te wen
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………