Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 4 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Amnestie Internasionaal SA vra kiesers om vir menseregte en aanspreeklikheid te stem
# ‘n Lid van Mpumalanga se blitspatrollie word aangekeer oor dieselvragmotor-kapings
# Twee werkers word ‘n week na die verwoestende oorstroming in Nepal uit ’n hidrokrag-tonnel gered
# En tennis: Auger-Aliassime word uit Amerikaanse Ope geskakel terwyl Monfils sy laaste Grand Slam-wedstryd gespeel het
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………