Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 4 September 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF wil die verkiesing van die nuwe medevoorsitter van die Verdedigingskomitee ongrondwetlik verklaar
# COSATU versoek die Foschini-groep om sy winkels met omsigtigheid te sluit
# En rugby: Morné Steyn sê die Bokke sal môre ‘n ongelooflike ervaring op die FNB-stadion hê
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………