Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 3 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA sê die afdanking van die adjunkhoof van Misdaadintelligensie, Feroz Khan, moet die eerste van vele wees
# Adjunkpresident Mashatile se skoonseun betaal 12,6-miljoen-rand terug aan die Gautengse Vennootskapfonds
# Proefnemings met drie moontlike entstowwe teen die Ebola-stam in die DRK begin in November
# En rugby: Die Bok-haker Johan Grobbelaar bly by die Bulle tot 2030
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………