Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 2 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Kubayi het vertroue in Lekgetho se vermoë om die Spesiale Ondersoekeenheid met integriteit te lei
# Goldman Sachs verwag Suid-Afrika sal teen 2028 na beleggingsgraad terugkeer
# Zelensky waarsku die Russiese lugruim raak gevaarlik
# En rugby: De Bokke se skrumafrigter ontken bewerings van indringing in skrums
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………