Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 27 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die GOOD-party gaan appelleer teen die Verkiesingshof se beslissing oor ‘n onverklaarde skenking aan sy verkiesingsveldtog
# Minister Aucamp verleng die registrasiedatum vir lewering van vee vir uitvoer na die Verenigde Arabiese Emirate
# Die dodetal in die kitsvloede op die grens tussen Nepal en Tibet styg tot meer as 160 terwyl sowat ‘n duisend mense vermis word
# En tennis: Die Tsjegge Muchova en Mensik is die Amerikaanse Ope se gemengde dubbelspelkampioene
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………