Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 24 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Politieke ontleder waarsku onderlinge gevegte kan die nakoming van die ANC se verkiesingsbeloftes kniehalter
# n Regskenner sê die Koalisiewetsontwerp hanteer nie die bestuursprobleme in plaaslike regering nie
# Iran dreig met wraak teen Amerika se ekonomiese oorlog
# En Akani Simbine, Pieter Coetzé en Prudence Sekgodiso is die groot wenners op die SA Sporttoekennings
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………