Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 24 Augustus 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Regskenner sê die Koalisiewetsontwerp hanteer nie die bestuursprobleme in plaaslike regering nie
# Cosatu sê die ANC se verkiesingsmanifes spreek die behoeftes van werkers aan
# En die Britse eerste minister besoek Oekraïne tydens sy 35ste onafhanklikheidsviering
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………