Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 20 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ActionSA dien hofstukke in teen die polisie oor die beweerde Phala Phala-toesmeerdery wat senior offisiere vryspreek
# Kaapstad berei voor vir moontlike waterbeperkings te midde van kommer oor lae reënval
# Minstens 12 mense sterf in die jongste Russiese aanvalle op Oekraïne
# En sokker: Banyana Banyana se afrigter sê voorbereiding is belangrik vir Wêreldbeker-tussenkontinentale uitspeelwedstryde
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………