Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 18 Augustus 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# BLSA sê munisipale skuld is die werklike bedreiging vir Eskom
# Die Parlement sê minister Manamela moet die raad van die studente hulpskema sy werk laat doen
# En Brittanje sê hy staan bankvas agter Oekraïne
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………