Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 13 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF en die MK-party kritiseer die Konstitusionele Hof se uitspraak in die Phala Phala-appèlaansoek
# Die polisie ontplooi spesialis-spanne na ‘n ongebruikte myn in Rustenburg na die ontdekking van 14 liggame
# Die Wêreld-gesondheidsorganisasie waarsku die Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo is moontlik die dodelikste ooit
# En tennis: Dis Shelton teen Nakashima en Rybakina teen Swiatek in die eindstryde van die Kanadese Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………