Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 12 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF sê die jongste arbeidsmagopname toon die land het nuwe leierskap nodig
# Die minister van Toerisme glo die nuwe raad sal die sektor versterk
# Trump sê Amerika is in algehele beheer van die Seestraat van Hormoes
# En rugby: ‘n Wallabie-slot word vir drie wedstryde geskors na sy rooikaart teen Japan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………