Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 11 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa ontmoet Daniel Perez se gesin nadat Hamas sy oorskot oorhandig
# Die Gesondheidsdepartement kritiseer ’n farmaseutiese vereniging oor bewerings oor sy verkrygingsprosesse
# Iran sê die jongste Amerikaanse sanksies ondermyn die kanse op ‘n diplomatieke oplossing vir die oorlog
# En rugby: Twee gedwonge veranderings vir die Haaie voor vanaand se wedstryd teen die All Blacks
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………