Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 7 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Black Business Council sê politici moenie langer op die raad van die Openbare Ontwikkelingskorporasie dien nie
# Trump onderteken uitvoerende opdragte wat geboortereg-burgerskap beperk
# Rugby: Die Puma-losskakel Albornoz gaan die wedstryd teen die Springbok misloop na sy onderonsie met die skeidsregter
# En wydverspreide koue, nat en winderige toestande word die langnaweek verwag
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………