Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 6 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Lamola eis Dlamini-Zuma moet die bewerings van stemkopery teen hom terugtrek
# Mpumalanga se polisie ondersoek die dood van twee leerders van St Stithians College
# NAVO beloof bykomende lugverdedigingstelsels aan Oekraïne
# En tennis: Zverev, Medvedev en Fritz word uitgeskakel uit die Kanadese Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………