Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 5 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Tesourie sê Suid-Afrika se fiskale strategie is op dreef ondanks geopolitieke spanning
# Die Ouditeur-generaal sê die staat se vermoë om infrastruktuurprojekte te bestuur is swak
# Trump sê die Seestraat van Hormoes heropen binnekort of Iran sal swaar gestraf word
# En rugby: Rassie sê Argentinië is die ideale toets vir spelers wat terugkeer na beserings
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………