Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 3 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Ramokgopa lei ‘n afvaardiging na die SA-China Elektrisiteits- en Energie-beleggingskonferensie
# Lugsteun word ontplooi om die brand teen Tafelberg in Kaapstad te bestry
# OPUL Plus gaan volgende maand gaan olieproduksie verhoog om die wêreld-oliemark te ondersteun
# En rugby: Diie All Blacks se plaasvervanger-kaptein sê die kragmetings met die Springbokke is die grootste uitdaging
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………