Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 31 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa steun ‘n fase een-verslag oor die vestiging van ‘n onafhanklike transmissie-stelseloperateur
# Honderd-62 misdaadsindikate word in Suid-Afrika geïdentifiseer
# Twaalf mense sterf in ‘n busongeluk in die Vrystaat
# En krieket: Albie Morkel is die Joburg Super Kings se nuwe hoofafrigter
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………