Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 30 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# SALGA sê die vrystelling van munisipale fondse sal noodsaaklike dienste beskerm
# LUR Duma loof die nooddienste terwyl sneeu en reën KwaZulu-Natal tref
# Trump kritiseer die Amerikaanse Federale Reserwe wat rentekoerse onveranderd laat
# En rugby: Die skedule vir 2027 se Sewesreeks en Wêreldkampioenskap word bevestig
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………