Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 29 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die MK-party en UAT sluit aan by die Konstitusionele Hof-aansoek om Ramaphosa se ampsklagproses voort te sit
# ‘n Lugvaartkenner waarsku die Kaapstadse lughawe bereik sy volle vermoë
# Japan se eerste minister sê reddingspogings duur voort in ‘n wedloop teen tyd na gister se aardbewing
# En rugby: Rassie Erasmus is verheug om spelers soos Kolisi en Etzebeth beskikbaar te hê vir die kragmeting met Argentinië
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………