Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 27 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa verseker die Nasionale Vervolgingsgesag van die regering se ondersteuning na Andrea Johnson se bedanking
# Die Spesiale Ondersoekeenheid kry ‘n bewaringsbevel teen die gewese hoof van PRASA, Lucky Montana, se eiendomme
# Twee mense sterf en vyf word beseer op ‘n gewilde kosfees in Seattle, Amerika
# En sokker: Banyana Banyana afrigter sê ‘n oorwinning in die Wafcon-openingswedstryd sal die toon aangee vir die res van die toernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………