Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 24 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa sê die omvang van Suid-Afrika se waterkrisis eis dringende nasionale reaksie
# ‘n Nuwe vennootskap sal Suid-Afrika se vernuwings-ekostelsel versterk
# Die hoof van die Verenigde Nasies waarsku die oorlog tussen Amerika, Israel en Iran dryf die Midde-Ooste na die ondenkbare
# En rugby: Verskeie veranderinge word aangebring aan die Junior Bok-vrouespan vir die laaste wedstryd teen Amerika
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………