Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 23 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Nasionale Tesourie verdedig sy besluit om munisipale fondse te weerhou
# Saftu vra die Monetêre Beleidskomitee om nie vandag die terugkoopkoers te verhoog nie
# Jemeense Houthis val twee Saoedi-olitenkskepe in die Rooi See aan
# En sokker: Motsepe gaan nie in 2029 staan vir ‘n derde termyn as president van Afrika se beheerliggaam nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………