Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 22 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Godongwana vra ‘n dringende algemene vergadering van die Openbare Beleggingskorporasie nadat nog raadslede bedank
# SAFTU verwerp Suid-Afrika se Wêreldbank-lening en sê die ooreenkoms moet gepubliseer word
# Trump sê die Amerikaanse Weermag se volgende teiken is Iran se ondergrondse kernaanleg
# En rugby: Victor Matfield sê die All Blacks kan ‘n moeilike toets teen die Springbokke verwag
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………