Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 21 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die ANC stel glo ‘n tweefase-stelsel voor vir die ampsklagkomitee
# Meer as ses-duisend staatswonings vir regeringsamptenare word ondersoek
# Die Verenigde Nasies is bekommerd oor Houthi-rebelle in Jemen se hernude dreigemente teen Saoedi-Arabië
# En sokker: Spanje is weer boaan die wêreldranglys en Noorweë bereik ‘n nuwe hoogtepunt
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………