Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 21 Julie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Tau sê die verandering in wêreldwye geopolitiek is ‘n geleentheid om die verdedigingsbedryf te herbou
# Donald Trump waarsku teen sterk vergelding teen Iran vir die dood van Amerikaanse troepe
# En rugby: Die president van SA Rugby sê onlangse oorwinnings weerspieël die diepte van Suid-Afrikaanse rugby
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………