Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 20 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa sê die regering se reaksie op die land se waterkrisis fokus op volhoubare, langtermynhervorming
# Die DA dien ‘n PAIA-aansoek in vir die tussentydse Operasie Prosper-verslag terwyl bendegeweld voortduur
# Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê hulle is steeds bereid om ‘n diplomatieke oplossing met Iran te oorweeg
# En sokker: Mbappé wen die Wêreldbekertoernooi se Goue Stewel en Rodri word aangewys as beste speler
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………