Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 17 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Polisiediens veroordeel die onlangse vlaag politieke geweld en moorde
# Vier SASSA-beamptes van Limpopo word afgedank weens ‘n bedrogskema van 33-miljoen-rand
# Trump beweer die Amerikaanse verkiesingstelsel is blootgestel aan kuberkraking, uitbuiting en buitelandse inmenging
# En motorsport: Norris word met tien wegspringplekke gestraf vir die Belgiese Grand Prix
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………