Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 16 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ATM beskuldig Ramaphosa dat hy aanspreeklikheid wil vermy met sy hof-aansoek
# Die Openbare Beleggingskorporasie verwelkom die finansiële ondersoek te midde van ‘n bestuurskrisis
# Die Amerikaanse musikant R Kelly versoek Trump formeel om sy vonnis van 30-jaar vir sekshandel te versag
# En sokker: Banyana Banyana se afrigter moet belangrike besluite neem oor haar finale groep vir die Afrikabekertoernooi vir vroue
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………