Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 13 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die beweerde misdaadbaas Cat Matlala onttrek aan sy pleit- en vonnisooreenkoms met die staat
# Minister Cachalia sê nog hulpbronne sal ontplooi word om die verkiesingsproses te beskerm
# Iran voer vergeldingsaanvalle uit op Amerikaanse basisse in die Midde-Ooste
# En rugby: Die Junior Bok-afrigter verwag vanaand ‘n uitdagende halfeindstryd teen Engeland
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………